ABOUT ME

Dr. S J Marais

Dr. S J Marais (Fanie Marais), born 13 July 1943, Riebeek West South Africa.  Completed High School education in 1960 at Tulbagh. Commenced a career at Sanlam Head Office from 1961 to 1986 as clerk, work study officer and senior manager:office automation. Attained part-time qualifications BA Hons (Unisa) in Psychology, MA (Unisa) in Industrial Psychology/Business Administration and P.hD in Information Technology (UCT, 1981). Director at Infotech, Pretoria from 1986-1989, Managing Director of Technicare Computer Services 1989-1998.  Managing Director and lead consultant of Innotrade (Pty) Ltd 1999-date. Director of companies.  Founder and Executive Trustee of Cordis Trust (self funded charitable organisation) since 1999 to focus on charity, the promotion of Afrikaans  as one of 11 official languages and the facilitation of religeous publications. The role in Cordis Trust is that of administrator/facilitator.

Managing Director of Innotrade (Pty) Ltd (www.innotrade.co.za) ,a South African company since 2000, focusing on innovative business solutions through the application of ITC. Global focus on strategically critical decision systems for best practice customer service. Hold degrees in human sciences, business administration and IT (PhD 1981, University of Cape Town). Extensive related senior management business experience and as lead consultant.

Executive Trustee of Cordis Trust (www.cordistrust.co.za) founded and privately funded in 2000, a charitable organisation with NPO registration. The Trust focuses on the poorest of the poor and people with disabilities (from the heart).

Projectsforlife (www.projectsforlife.co.za) is a Cordis Trust  global outreach on creating awareness that an individual can change the life of a needy person meaningfully if only for the moment. The key is creating life differentiators.This is not a fund raising project– it requires a desire to serve by making available knowledge, skills, design abilities in mobility, promotion of green thinking, elementary means of basic food supply. safer food preparation,etc.  YOU HAVE MADE YOUR MARK; IT CHANGED YOUR LIFE. DID IT CHANGE THE LIFE OF THE LESS FORTUNATE ?

Aksie Afrikaans is n Cordis Trust inisiatief om die Afrikaanse taal en kultuur met Hart en Mond DOELGERIG, DEELNEMEND en DINAMIES te bevorder deur projekte en toekennings ter erkenning van  buitengewone bydraes oor tyd. Dit sluit publikasies deur Cordis Trust Publikasies op n nie-winsgewende basis in. Cordis Trust identifiseer toepaslike begeesterde mede-werkers en ondersteun hulle geldelik met projekte en persoonlike aanmoediging. Daar is uitstekende bewyse van die trefkrag van die benadering sedert 2000. Die RAU/Mardene Marais prys vir skeppende debuutwerk in Afrikaans was die voorloper ( ontvangers Nini Bennett, Nanette van Rooyen en Marius Crous) en is in 2010 opgevolg met verskeie ORDE VAN DIE GOUE PEN toekennings  aan n keur van ontvangers wat die mikpunte van Aksie Afrikaans oor n lang tydperk bevorder het.

Aksie Afrikaans sal deur Woordpalet (www.woordpalet.co.za) besondere klem op die digkuns en kompetisies plaas. Woordpalet was n selfpublikasie in 1991 van die skryfwerk van wyle Mardene Marais wat onder andere deur Vader Frans Claerhout geillustreer is en waarvan verskeie gedigte deur hom in skilderye uitgebeeld is. Larraine Campbell se skildery van Mardene het as voorblad gedien. Die skildery was in 2010 die grondslag vir n poetry.com kompetisie onder leiding van die sosiaal-wetenskaplike skrywer/digter Myra Lochner (KreativSA) met verstommende resultate wat in Engels en Afrikaans op woordpalet.co.za beoog word. Daar sal besondere klem op die helende aspekte van digkuns geplaas word. Verdienstelike werk sal deur Cordis Trust Publikasies vir publikasie oorweeg word.

Kunspalet spreek n behoefte by kunstenaars om in skilderkuns, fotografie, grafiese werk, tekeninge en selfs grafitti uiting te gee aan uitbeelding van die omgewing en gemeenskap; om groter blootstelling en erkenning te kry; en om nasionaal deel te neem aan die uitbeelding van sosiale aspekte van Suid-Afrika, dikwels in globale verband. Die strewe van www.kunspalet.co.za is om in hierdie behoefte te voorsien.

DROME WORD WERKLIKHEID MET AKSIE AFRIKAANS!

Drome kan werklikheid word met verskeie inisiatiewe ter bevordering van Afrikaans reeds in n gevorderde stadium en met dieselfde toewyding wat deur medewerkers van Cordis Trust oor die jare ervaar is. Dit sluit  onder andere StoriesSA (www.storiesSA.co.za), n tweetalige blad in ; Boektrommel (www.boektrommel.co.za) gemik op insameling van nuwe en gebruikte Afrikaanse boeke vir leerders en senior burgers ; en etlike ander webtuistes om Afrikaans in die wydste sin globaal toeganklik te maak.

Ek beoog om die pad ter bevordering van Afrikaans DV met toewyding, sonder enige geldelike gewin en met daadwerklike ondersteuning aan medewerkers te loop.

A PERSONAL DREAM

A personal dream of sharing South Africa, a picture perfect country, with the world led to My Land  South Africa / Suid-Afrikawww.mylandSA.com). Also see  the galleries at mylandsa.wordpress.com

DIE BOEKTUISTE

STORIES SA

CORDIS TRUST PUBLIKASIES

SA JUSTICE UNDER SCRUTINY

SAJUS

 

Contact details: faniemarais@discoverymail.co.za

  1. Make some changes to this page, and then hit preview on the right. You can always preview any post or edit it before you share it to the world.